Video: Langste stokbrood vier Groot Trek

Stokbrood is ‘n Voortrekkertradisie wat vandag nog groot aftrek kry.

Ter viering van die Groot Trek se 175ste herdenking het sowat 100 kinders van die Voortrekkerbeweging se Polsslagkommando probeer om Suid-Afrika se langste stokbrood te maak.

Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, Dstv-kanaal 144 elke aand om 19:00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.