Die Danville-liggiehuis in Pretoria se Kersprojek gaan voort, al het die vrou aan die stuur daarvan onlangs ‘n beroerteaanval gehad.
Brenda van der Merwe se gesin het nou ingespring en oorgeneem terwyl sy herstel.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Hoop sy herstel spoedig.