Video: Liefhebbers stap 530km vir leeus

Marnus Roodbol en Charmaine Joubert.

‘n Groep Pretorianers het pas ‘n staptog van 530 kilometer vir die bewaring en bewusmaking van leeus in Afrika voltooi.

Marnus Roodbol en vier ander stappers het op 4 Mei vanuit Windhoek in Namibië vertrek, en binne 16 dae tot in Ghanzi in Botswana gestap.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.