Die video volg onderaan die berig. Bulls-afrigter Frans Ludeke glo gebiedsvoordeel gaan die bepalende faktor wees in Saterdag se Superrugby-halfeindstryd teen die Brumbies op Loftus Versfeld.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.