Video: Ma skenk deel van lewer om haar kind te red

Die video volg onderaan die berig.

‘n Johannesburgse ma het ‘n deel van haar gesonde lewer geskenk om haar siek babaseuntjie van nege maande se lewe te red.

Connor Mollison is die jongste kind ooit in Suid-Afrika wat ‘n orgaan van ‘n lewende skenker ontvang en die operasie oorleef.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

mina ·

dit wil gedoen wees ons bid en glo altwee sal 100 present genees. julle is in ons gebede

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.