Video: Man met suur gegooi tydens kaping

‘n Man wat tydens ‘n kaping met suur in sy gesig gegooi is, kan weer gedeeltelik sien ná ‘n reeks oogoperasies.

Bongani Lerumo is verlede jaar aangeval ná hy vir twee mans ‘n saamrygeleentheid gegee het. Volgens sy dokters het Lerumo hul lewens geraak met sy dapperheid en deursettingsvermoë. Die video is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, Dstv-kanaal 144 elke aand om 19:00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.