‘n Voormalige sakeman van Baberton het die eerste ronde van sy geveg met die departement van verdediging gewen.
Leon von Benecke is verskeie kere met ‘n R4-geweer geskiet, wat uit onderdele bestaan het wat glo van ‘n militêre basis gesteel is.
Die konstitusionele hof het die departement se aansoek om te appelleer van die hand gewys, en Von Benecke mag nou met ‘n siviele geding begin.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Wens hy kry n lekker bedrag vir ons regering se vkop, net jammer ons tax manne moet opdok
GAIVOL – EK STEM !
ROER HULLE !!!!!!!!!!
Alle sukses en voorspoed mnr. Von Benecke. Laat geregtigheid geskied.
Mooi Mnr Von Benecke – Dis hoogtyd dat die onbevoegde regering verantwoordelik gehou word vir hul wandade teenoor ons land se mense.
… met daai wit vel van hom sal ek verbaas wees as hy sal regkom …. wonder watse bewyse gaan intussen verdwyn ?
Lekker Leon.
Gee gas!
Baai, baai Maroela Media, so het daar nog ‘n bastion geval.