Video: Man pak departement van verdediging in hof ná R4-aanval

Leon von Benecke‘n Voormalige sakeman van Baberton het die eerste ronde van sy geveg met die departement van verdediging gewen.

Leon von Benecke is verskeie kere met ‘n R4-geweer geskiet, wat uit onderdele bestaan het wat glo van ‘n militêre basis gesteel is.

Die konstitusionele hof het die departement se aansoek om te appelleer van die hand gewys, en Von Benecke mag nou met ‘n siviele geding begin.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

G@TVOL ·

Wens hy kry n lekker bedrag vir ons regering se vkop, net jammer ons tax manne moet opdok

Jasper ·

Alle sukses en voorspoed mnr. Von Benecke. Laat geregtigheid geskied.

Tokkie ·

Mooi Mnr Von Benecke – Dis hoogtyd dat die onbevoegde regering verantwoordelik gehou word vir hul wandade teenoor ons land se mense.

Waaksaam ·

… met daai wit vel van hom sal ek verbaas wees as hy sal regkom …. wonder watse bewyse gaan intussen verdwyn ?

Gert Malan ·

Baai, baai Maroela Media, so het daar nog ‘n bastion geval.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.