Video: Matrikulante opgewonde oor die toekoms

matrieksGauteng se matrikulante is derde in die land met ‘n slaagsyfer van 87%. Daar was groot opgewondenheid by verskeie hoërskole in Pretoria toe matrikulante hulle uitslae gekry het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae