Video: Mediese lêers in veld opgespoor

Sowat 300 lêers van pasiënte van onder meer die Medikliniek Secunda-hospitaal, is in ‘n veld noord van Pretoria gevind.

‘n Lid van die burgerregtegroep AfriForum se ondersoekeenheid het die dokumente aan die bestuur van die hospitaal terugbesorg, en die voorval word nou ondersoek.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

lynette coertze ·

Dis so ‘n lekker land waarin ons leef, alles gaan net al hoe meer agteruit en daar is nie trots in die werk wat gedoen word nie..

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.