Video: Meer wild word in stede opgemerk

Argieffoto

Argieffoto

Kenners sê wilde diere word al hoe meer in stede opgemerk omdat die stadsgrense tot in hulle natuurlike habitat uitbrei.

Dit volg nadat ‘n jong hiënawyfie verlede week in Randburg gevang is.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Amy ·

Kom julle dit nou eers agter? Die wilde goed loop al lankal tussen ons rond… En hulle slag soos hulle wil en wie hulle wil…

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.