Sestig vriende, baie oefening en hope kreatiwiteit is al wat nodig is om ʼn man se toekomstige vrou se hart te laat smelt.
Isaac Lamp van Portland, Amerika, het uit sy pad gegaan om vir sy vriendin, Amy Frankel, die “ja”-woord te vra. ʼn Video van dié huweliksvoorstel is op YouTube gelaai en word deur sommige kykers as die mees romantiese huweliksaanbod óóit beskryf.
http://youtu.be/7yNdpaSBTzo