Video: Mees romantiese huweliksaanbod ooit?

Sestig vriende, baie oefening en hope kreatiwiteit is al wat nodig is om ʼn man se toekomstige vrou se hart te laat smelt.

Isaac Lamp van Portland, Amerika, het uit sy pad gegaan om vir sy vriendin, Amy Frankel, die “ja”-woord te vra. ʼn Video van dié huweliksvoorstel is op YouTube gelaai en word deur sommige kykers as die mees romantiese huweliksaanbod óóit beskryf.

http://youtu.be/7yNdpaSBTzo

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.