Video: Meisie kry ore

ore vir casidy

Die video volg onderaan die berig.

’n 11-jarige meisie wat sonder oorskulpe gebore is, kry nou die kans op ‘n normale lewe.

Cassidy Sitella is een van talle kinders wat vandeesweek gratis rekonstruktiewe chirurgie ondergaan as deel van die Smile-stigting se jaarlikse veldtog.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.