Video: Meisie val deur gat in sypaadjie

Die BBC berig ‘n tienermeisie het ‘n noue ontkoming gehad nadat sy in ‘n gat in ‘n sypaadjie in die noorde van Sjina geval het. Die tiener het in die stad Xi’an in die straat geloop voordat sy skielik in die gat geval het en gered moes word. Ondergrondse water het ‘n tipe sinkgat onder die plaveisel veroorsaak. ‘n Huurmotorbestuurder wat verby gery het, het haar gelukkig sien inval en tot hulp gesnel.

http://youtu.be/hz_sAPNkk5A

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.