Video: Meisie val drie verdiepings

Foto: Youtube

ʼn Busbestuurder van New York is as ʼn held bestempel nadat hy ʼn sewejarige meisie gevang het nadat sy uit ʼn drieverdieping gebou geval het.

Die BBC berig dat die outistiese meisie uit die venster geklim en op ʼn lugverkoeler gebalanseer het voor sy geval het. Die busbestuurder is nie beseer nie en die meisie is na ʼn hospitaal geneem waar sy vir ligte beserings behandel is.

http://youtu.be/b1ryfc1H7yI

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.