Video: Meisieskool laat rekords spat

Die video volg onderaan die berig. Die Afrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria het talle rekords laat spat by die Northern Belcanto-koorkompetisie in Rusland.

eNuus was by die OR Tambo-lughawe toe die tieners al singend teruggekeer het.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.