Video: Mense is wonderlik

Prof. T.T. Cloete skryf in sy boek, Onderhoud met ‘n bobbejaan, dat die mens nes die aap is, want, só sê hy, “vir een aap is ‘n ander aap die interessantste ding”. Die gebruiker LeCzarny het die volgende video op YouTube publiseer wat allerhande atlete (waarvan meeste aan ekstreme sportsoorte deelneem) uitbeeld. Binne twee weke is dié video reeds bykans 400 000 keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.