Video: Miley Cyrus-liedjie kry ʼn Afrikaanse baadjie

Ria le Roux is gatvol vir huis skoonmaak. Die video volg onderaan die berig.

Ria le Roux is gatvol vir huis skoonmaak. Die video volg onderaan die berig.

Die Amerikaanse popster Miley Cyrus se liedjie, Wrecking Ball, is onlangs ook in Afrikaans opgeneem en ʼn video daarvan het in Desember die lig gesien. Die internet is vol liedjies wat gekskeer met dié video waarin die eers onskuldige Miley uitdagend voorkom.

Miley is die dogter van die bekende Billy Ray Cyrus.

Die Afrikaanse sangeres Ria le Roux het nie op haar laat wag nie en het haar Afrikaanse weergawe, “Huis Skoonmaak”, opgelaai. ʼn Video van Miley se oorspronklike video volg na die liedjie, en een van die gewildste gekskeerliedjies daarna.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.