Video: Mitt Romney lewer toegewingstoespraak

Republikeinse presidentskandidaat Mitt Romney het Woensdagoggend, Suid-Afrikaanse tyd, sy toegewingtoespraak gemaak nadat dit bekend gemaak is dat Barack Obama herverkies is as die president van Amerika.

Romney het Obama gelukgewens met sy oorwinning. “Ek wens hom alle sukses toe om die nasie te lei,” het hy gesê.

Sy toespraak is deur Martysoffice op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae