Video: Moeilike vrae aan Griekwastad-verdagte

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

Die 17-jarige beskuldigde in die Griekwastad-moordverhoor moes Maandag in die Noord-Kaapse hooggeregshof bontstaan om moeilike vrae van die staat te beantwoord. Die beskuldigde het emosieloos gebly tydens kruisondervraging deur staatsadvokaat Hannes Cloete.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Lees ook:
Griekwastad-verdagte getuig

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Elize G ·

Is nog vroeg in die game, as hy nou al kleitrap, wil ek hom nie oor ‘n week of so sien nie ? sweet boetie, dis hoe ‘n ganse gesin gevoel het toe jy hulle uitgemoor het

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.