Video: “Moenie enigiemand in die kuberruim vertrou”

internetOktober is kuberveiligheidsmaand, en die WNNR sê talle internetgebruikers is nog veels té goedgelowig, en gevolglik maklike teikens vir kuberskelms.

Dit volg ook ná ‘n onderwyser in Johannesburg in hegtenis geneem is nadat hy glo naakfoto’s van homself aan ‘n leerling gestuur het en eksplisiete gesprekke op sosiale media met hom gevoer het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.