Video: “Motorhuis” kry nuwe betekenis

Die leë dop van ʼn huis wat op ʼn snelweg in Rusland vervoer is, lei tot dramatiese gevolge wanneer dit van die vragmotor afval. Niemand is in die voorval beseer nie. Die gebruiker ClaudioPaskuale het die video op 7 Junie 2012 op YouTube gelaai en dit is reeds deur meer as 270 000 mense afgelaai.

http://youtu.be/wTbW8pQbWt0

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.