
Patricia de Lille
Die stad Kaapstad het Menseregtedag vandag gevier deur die name van ses strate en ‘n gebou te verander.
Burgemeester, Patricia de Lille, het uitgevaar teen diegene wat gekant is teen naamsveranderings in die stad.
Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
2 Kommentare
Ja, soos ek altyd in my agterkop gedink het. Het De Lille ‘n verskuilde agenda. Want nou volg sy die ANC na maar trek salaris by DA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Ek was nog altyd ‘n geharde DA ondersteuner maar soos sy ook geskiedenis verander so sal ek en seker duisemde ander ondersteuners in Suid Afrika hier op Menseregtedag maar nadink om ons kruisie agter ‘n ander party te maak in 2014. (Ek is diep teleurgesteld in die DA) Kykna die ooreenkoms met die ANC regeering. Mbr Zuma sit en lag, verdedig en ondersteun al die al sy Leiers se wanpraktykte Me. Zille sit… Lees meer »
hulle so vinnig om straatname te verander kom ons verander dit na die mense wat gesterf in plaasmoordaanvalle sit hulle vanne op die straatborde