Video: Naamsveranderinge in Kaapstad

Patricia de Lille

Die stad Kaapstad het Menseregtedag vandag gevier deur die name van ses strate en ‘n gebou te verander.

Burgemeester, Patricia de Lille, het uitgevaar teen diegene wat gekant is teen naamsveranderings in die stad.
Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Gert van der Merwe ·

Ja, soos ek altyd in my agterkop gedink het. Het De Lille ‘n verskuilde agenda. Want nou volg sy die ANC na maar trek salaris by DA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek was nog altyd ‘n geharde DA ondersteuner maar soos sy ook geskiedenis verander so sal ek en seker duisemde ander ondersteuners in Suid Afrika hier op Menseregtedag maar nadink om ons kruisie agter ‘n ander party te maak in 2014. (Ek is diep teleurgesteld in die DA)

Kykna die ooreenkoms met die ANC regeering. Mbr Zuma sit en lag, verdedig en ondersteun al die al sy Leiers se wanpraktykte

Me. Zille sit en kyk ook terwyl Me. De Lille besig is om ons geskiedenis in Kaapstad uit te wis.
So dit laat mens dink. Is daar ‘;n verskuilde agenda???????????????

Me Zille en De Lille, onthou net een ding. Die Stad Kaapstad behoort nie net aan julle en die DA raadslede nie asook die inwoners daar nie, maar aan elke trotse persoon in die hele land. Ons besoek die stad van al die provinsies en spandeer daar baie.
Nou lees ek hier op die internet honderde navorsing deur ‘n klompie ou verstrooide professors. Hulle beweer dat “Hoe moet ‘n ANC raadslid voel as hy elke more werk toe moet ry en in Verwoerd rylaan moet ry”. Ek het vir hom ‘n oplossing, Ry in ‘n ander straat.

Hoe moet ‘n jong man voel wat in Steve Biko straat ry wie se vader hom op vyf jaar ouderdom en sy moeder agter laat agv verpligte grensdiens en sy vader daar op grensdiens omgkom het in ‘n landmyn ongeluk.

As ons al die k………. redenasies volg sal ons niks verder kom nie.Dit is hoekom die ANC nou nog is waar hulle in 1994 was .Me.De Lille volg julle ook die sloer metode

Nou verander die Da ook name wat duisende rande kos. Is dit al wat sy op Menseregtedag aan haar kiesers kon oordra

Me Zille en Me De Lille dan skree julle oor die lamlendige regeering, belasting betalers se geld mors op Nkandla. Me Zille wil kleintjies kry oor die teenkanting oor haar straatverandering hier bo. Is dit nie die selfde wat die ANC doen nie??????

Dink net hoe goed en beter sou dit gewees het as sy daai tjekkie wat aan die belasting betalers behoort, gespandeer het op’n nuwe kinderhuis of ouetehuis in die provinsie en dit dan benaam het Joe Slovo, Madiba, Steve Biko of selfs daai siel sieke Mugabe vernoem het. Niemand sou kla oor die naam op die doel waarop dit spandeer was nie want dit is waarde vir geld. Wys my wat se fiesiese waarde vir geld die kiesers uit jou nabootsing aksie gekry het

Ek is nie ‘n Verwoerd aanhanger nie en dink sy Apartheid beleid was ongewens. Ek ondersteun ons grondwet, een van die bestes in die wereld. (Jammer die ANC verkrag dit.

Totsiens
Gert van der Merwe

Maar nou moet ek anders dink. Sal maar die DA moet groet soos baie Suid Afrikaners en iets beter moet soek.

mina ·

hulle so vinnig om straatname te verander kom ons verander dit na die mense wat gesterf in plaasmoordaanvalle sit hulle vanne op die straatborde

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.