Video: Nazi-gedenkwaardighede laat mense rooi sien

nazi swastika‘n Groep oorlogerfenis-entoesiaste loop deur nadat hulle Nazi-uniforms en -gedenkwaardighede by ‘n motorskou uitgestal en verkoop het. Maar die groep sê dis hoe hulle ‘n belangrike erfenis bewaar.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Henk Venter ·

Nou gaan die pers en iemand daar buite koekoes oor iets so sinneloos, maar NERENS word berig oor die plakkers wat ‘n vrou en haar kinders in Roodepoort vir 5 ure in haar eie huis aangehou het en die inwoners van Roodepoort gedreig het om hul buurt te ontruim nie!?

george barnard ·

ag ek kry die mensdom so jammer hulle gaan so tekere oor die Natzis se uniform maar MK wat net so wreed was en bomme geplant het en n hele Volk saam met De Klerk van hulle land beroof het se uniform is oraait ag sies tog

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.