Video: Nooddienste het hande vol met PTA-vloede

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

Die Tshwane-nooddienste moes verskeie motoriste te hulp snel wat Maandag probeer het om oorstroomde laagwaterbrûe oor te steek. Centurion is veral swaar getref en geboue is selfs ontruim.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae