Reën het plek-plek verligting in dele van Noordwes gebring, maar die droogteskade in die provinsie is bykans oorweldigend.
Finansiële hulp en voer wat die regering beskikbaar gestel het, was boonop ‘n druppel in die emmer.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.