Video: “Noordwes-droogte is ‘n ramp”

noordwes droogteReën het plek-plek verligting in dele van Noordwes gebring, maar die droogteskade in die provinsie is bykans oorweldigend.

Finansiële hulp en voer wat die regering beskikbaar gestel het, was boonop ‘n druppel in die emmer.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.