Video: Noordwes- en Vrystaat-boere gaan gebuk onder erge droogte

Groot dele van Noordwes en die Vrystaat steier onder erge droogte en talle boere het reeds byna hul hele oes verloor. eNuus was in die Vrystaat waar minstens een boer sê die skade aan sy oes is onherstelbaar. Kyk eNuus op kykNET, Dstv-kanaal 144 elke aand om 19:00. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.