Die video volg onderaan die berig. Josh Henn en André Barnard, vrywilligers van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se tak in Hermanus, het ʼn kajakroeier se lewe gered nadat hy in die see meegesleur is.
Die voorval het by Fisherhaven-strandmeer plaasgevind.
Die video is deur die NSRI vervaardig.