Deon en Riaan Coetzee, twee broers van Centurion, het ‘n nuwe selfverdedigingswapen ontwerp.
Die broers het ‘n verfbalgeweer aangepas om twee tipes ammunisie te skiet, naamlik ‘n veselglas- en nylonbal en ‘n peperbal. Die doel van die wapen is om inbrekers skrik op die lyf te jaag voordat hulle ‘n bedreiging word.
Die beeldmateriaal is deur eNuus op YouTube gelaai. eNuus is elke aand om 19:00 op DStv, kanaal 144.
So, waar kan ons dit koop?
Ek sal ook graag wil weet asb?
http://www.fortisgroup.co.za