Video: Nuwe tuiste vir vlermuise op kampus

Die video volg onder aan die berig. Die Universiteit van Pretoria se Groenkloof-kampus is die tuiste van die grootste kolonie Egiptiese vrystertvlermuise in Suid-Afrika. Toe dié diere egter onlangs hulle intrek in geboue begin neem, is honderde duisende rand bestee om hulle veilig in ‘n nuwe tuiste te kry.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.