Video: Olimpiese Spele vir honde

enuus honde olimpiese speleDie wêreldkampioenskap vir honde-ratsheid is die naweek vir die eerste keer in Suid-Afrika aangebied.

Honde van onder meer Duitsland, Spanje, Switserland én natuurlik Suid-Afrika moes hulle staal wys in Johannesburg.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Jasper ·

My arme hond kon nie deelneem nie. Haar item is te wreed en rassisties ha ha.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.