Inwoners van die Zithobeni informele nedersetting, oos van Pretoria, is woedend omdat hulle nie elektrisiteit het nie.
Die Tshwane-metroraad sê die meterstelsel in dié gebied het in duie gestort, maar inwoners voer aan daar is ook ‘n ander kant aan die saak.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.