Video: Oorlogsmuseum kry nuwe baadjie

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

Die Nasionale Vrouemonument en Oorlogsmuseum in Bloemfontein gaan ‘n gedaanteverwisseling ondergaan as deel van sy eeufeesviering.

‘n Nuwe gedenktuin en uitstallingsaal bring hulde aan wit én swart Suid-Afrikaners wat in die Anglo-Boereoorlog dood is.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae