Video: Orkaan Sandy – wat verwag kan word

Orkaan Sandy het die digbevolkte ooskus van Amerika met mening getref en die storm bedreig nagenoeg 50 miljoen mense. Volgens weervoorspellers is Sandy moontlik die grootste storm wat Amerika al getref het. Volgens ʼn kenner is die orkaan vernietigend, histories en lewensgevaarlik. Maroela Media het vroeër berig 65 mense is reeds weens die storm in die Karibiese Eilande dood. 51 van dié gevalle het in Haiti plaasgevind.

Die beeldmateriaal is Sondag deur NasirNews op YouTube gelaai en verduidelik hoe die superstorm ontstaan het en wat nog verwag kan word.

http://youtu.be/G2nnisBSjKQ

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.