Oscar Pistorius het Saterdag geskiedenis gemaak nadat hy die eerste paralimpiese baanatleet geword het om aan die Olimpiese Spele deel te neem, én boonop vir die semi-finale te kwalifiseer in die 400m naellope. Hy het Saterdag tweede in dié baanitem gekom met ʼn tyd van 45.44s. Hy kwalifiseer outomaties vir die semi-finale wat Sondagaand gaan plaasvind.
Klik hier om die onvergeetlike oomblik te sien.