Video: Oscar Pistorius in 2013

oscar pistorius hofsaal enuusDie video volg onderaan die berig. In Maart volgende jaar is die wêreld se aandag weer op Suid-Afrika wanneer die eens liefling-atleet Oscar Pistorius se moordverhoor begin. Die Paralimpiese atleet het erken dat hy op Valentynsdag vanjaar sy vriendin Reeva Steenkamp deur ‘n toe toiletdeur in sy huis geskiet het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.