Video: Oscar terug op die baan

Die video volg onderaan die artikel.

Oscar Pistorius se bestuur sê hy het ’n week gelede besluit om weer amptelik te begin oefen.

Die Pistorius-familie het beeldmateriaal van Oscar se eerste oefensessie in Pretoria uitgereik. Volgens ‘n familiewoordvoerder het hulle dit gedoen om deursigtig te wees oor Pistorius se aktiwiteite en nie om publisiteit te kry nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.