Video: Ouma jaag op Kyalami

Tannie Joey Botha

Tannie Joey Botha se droom is gister bewaarheid toe sy teen 160km/h om Kyalami se renbaan gejaag het.

Tannie Joey vier oor drie weke haar 90ste verjaardag en haar seun en kleinseun het besluit om dié droom vir haar te verwesenlik.

Die beeldmateriaal is deur eNuus op YouTube gelaai. eNuus word elke aand om 19:00 op DStv, kanaal 144 uitgesaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.