Video: Piet Croucamp kla dosent aan van haatspraak

Dr. Piet Croucamp. Foto: litnet.co.za

Die Universiteit van Pretoria gaan ondersoek instel nadat ’n klag van haatspraak teen een van sy dosente ingedien is.

Doktor Louise Mabille, ‘n filosofiedosent, skryf in ’n rubriek wat onlangs op die Praag-webblad gepubliseer is, onder andere dat babaverkragtings ‘n kulturele verskynsel onder swart mense is.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

34 Kommentare

Elize ·

PIET COUCAMP,AS EK JY IS SKAAM EK MY .Kan nie glo jy is in die ANC gekruip,na dit so in hierdie land gaan nie.
Dan word jy ook elke dag op die kassie gesien,noem jy jou n Afrikaner.??????

Paul ·

Hy noem homself nie ‘n Afrikaner nie, Elize, as dit jou (ses?) vrae beantwoord.

Rienie Swart ·

Ja, so gaan dit….”if you can’t beat them, join them” Hang net af by wie. Ongelukkig het ek nou my respek vir jou verloor…..Verdoesel die waarhede in hierdie lewe en jy is in met die ANC. Hoekom comprimise?

Erich Goosen ·

Een folk sanger het iewers gesing van ‘never trust a man wearing a bandana’ (hier sluit ek darem vir Koos Kombuis uit).

Somerset Morkel ·

Ou Piet kan wrintig nie aanvaar dat daar ‘n swartmens is wat beter weet as hy nie. Sy sublimale rassistiese onderrok hang uit.. Daardie een wat hy so graag wegsteek onder sy ultra-liberale uiterste en sy haat teen Afrikaanspsrekendes. Hy is ‘n ‘useful idiot’ i.t.v. die marxistiese gebruik vd woord sedert lenin en Stalin se tyd.. Oops, miskien kla hy my ook nou aan.. http://www.urbandictionary.com/define.php?term=Useful%20idiot

Somerset Morkel ·

Terloops… Ek weet Mabille is nie swart nie.. Sy is egetr net so uitgesproke soos Piet.. Dalk kompetisie?

Trippie ·

Bogaande debat gaan blykbaar nie meer plaasvind nie aldus Dr Dan Roodt.

frikkie ·

Piet is slegs n aandag soeker, hy het nooit aandag op skool gekry nie ,hy was te veel geboelie.

Boet Knouwds ·

Piet jy is eintlik bejammeringwaardig my opinie jy soek net aandag wat n teken is van n minderwaardigheid kompleks. Wat wil jy nou eintlik bewys?

Seg Net ·

Ek dink hulle sal my ook aankla as ek hier moet seg wat ek van die kopdoek gemors dink.

Trippie ·

… nee gits, sal dit maar nie weer herhaal nie … iets met ‘n vuurpeleton te doen.

Piet Pompies ·

Ou Piet Pompies, jou sondes loop jou vooruit. Jou desperate pogings om kontrversieel te wees is waarlik pateties. Jy is ‘n weergalose kartonhouer. Word goot ou grote

Piet Pompies ·

Ou Piet Pompies, jou sondes loop jou vooruit. Jou desperate pogings om kontroversieel te wees is waarlik pateties. Jy is ‘n weergalose kartonhouer. Word goot ou grote

Somerset Morkel ·

Het julle nog nooit van ‘Narsisme’ gehoor nie..? Hier is ‘n stukkie sielkunde: Piet Croekies is ‘n uitstekende voorbeeld daarvan. Hy geniet dit om genail te word, want daardeur kry hy aandag, en daardie genot, le diep in sy wese, al weet hy hy is verkeerd. Dit gee sin aan sy bestaan, anders was hy skaars ‘n nobody. Hy weet hy kan ‘effortless’ kontroversie skep deur teen sy eie mense in te gaan en die indruk te skep dat hy by die vyand vd Afrikaanssprekende se beginsels is. Hy weet die vyand is verkeerd maar hy is so uitverkoop aan sy eie narsisme dat hy dit al self begin glo, al weet hy in sy agterkop dat hy dwaasheid verkondig. Daar is ‘n innerlike konflik by elek ou wat narsisties is: Hy veg teen iets waarteen hy ten diepste nie wil nie, maar hy moet.. Hy veg teen ‘n skim in sy eie mense wat hom te na gekom het omdat hy nie die nodige erkenning gekry het nie.. Hy weet ook dat net ‘n dwaas alle Afrikaanses so sal indeel soos hy dit doen: almal dom, onnosel, regs, kerklik geindoktrineer, kuitureel agterlik, simplisties, ens. Hy haat dit waarvandaan hy kom omdat hy self skaam is dat hy dit is (of soos hy dink: dit was), en daarom is hy linkser as die linkses en moet hy dinge regverdig wat nie regverdigbaar is nie, maar dit maak nie saak wanneer narsisme jou sieklike dryfveer is en jou minderwaardigheid en skaamte vir jou eie afkoms jou so dryf dat jy irrasioneel word in die proses nie. Hulle noem dit selfbedrog.. Hy is waarskynlik nou daar… Dit is wanneer jy ‘n leuen lank genoeg vertel het sodat jy dit self glo.. en dit dan deel van jou persoon en jou filosofiese raamwerk word. Daar is ‘n probleem daarmee: Selfbedrog skep vir jou ‘n nuwe identiteit wat nie heeltemaal met die realiteit en die waarheid verband hou nie…. Dit lei tot een van twee pole: inkeer (soos Paulus)… of selfvernietiging (soos Judas)… maar meesal: tot die laaste een, silwergeldstukke en al…En al wat oorbly, is ‘n donker oopgebarste siel wat in sy doodgeworstel eersmaal in die lig uitkom, en sy hele wese uitstort op die aarde wat hom insluk.. en die hel wat sy siel ontvang..

Dr. Mushavi ·

Arme Piet sal na enige halm gryp om homself ten toon te stel. Dit is natuurlik so dat daar dokumentasie is van gevalle waar die tipe verkragtings wel onder swart geledere plaasvind so dit is nie ‘n verdigsel nie. Die kwessie of dit ‘n algemene tendens is en van enige swartmens verwag kan word sou uiteraard lasterlik kon wees maar nou moet daar bewys word of sy dit so gestel het. As Piet se intensies eerbaar is om ‘n beter SA te bou sou dit dalk aanvaarbaar wees alhoewel sy rol nie duidelik is nie, maar dan is hy ook iemand wat die appelkar omgooi oor onskuldige grappies waarin ‘n swart mens ‘n rol speel so ek twyfel of sy oordeel gebalanseerd is of maar een van sy propaganda geleenthede met die fokus op hom DIE PIET CROUCAMP

Karen ·

Lyk my die mense het Piet se reaksie op die Minister van Vrouens, Kinders en Mense met Gebrek, Lulu Xingwana, se uitlatings vergeet:
“Young Afrikaner men are brought up in the Calvinist religion believing that they own a woman, they own a child, they own everything and therefore they can take that life because they own it.”
Die man is konsekwent en reageer ongeag ras. Die veralgemening skreeu ten hemele en die blankes huil net as hulle aan die ontvangkant is.

Hennie van der Merwe ·

Ek wonder soms wat die man motiveer om so ‘n swart kopdoek te dra? Het iemand hom al daarsonder gesien? Vra maar net!

Stoere Boer ·

Hy is bang die mense sien dis ‘n leë dop. Hy stop sy kop om die hol gedeelte weg te steek en moet dan al daai strooi wegsteek.

Melissa ·

Piet Croucamp, gaan spring in ‘n dam!! Jy hoor mos sy worry nie meer nie, trek een van die dae permanent weg van hierdie land wat in ‘n gemors is, so sy kan nou maar die waarheid praat!

Dawie ·

Andreas, dankie vir die link. As meer mense soos anneke barnard dit volg en lees sal mense besef die berig het gegaan oor feministe en hul versuim om werklike probleme aan te spreek soos die verantwoording wat die Afrikanerman moes doen, wat die ergste in geskiedenis is. Die stukkie waarheid van “kulturele gewoontes” was maar net terloops, maar word nou met fanfare aan die groot klok gehang deur Narsiste.

Anneke Barnard ·

Piet Croucamp is konsekwent in sy denke en uitlatings en dis goed dat daar ‘n fluitjieblaser is.

Wie dink Me Mabille is sy nou eintlik? En tipies wit Afrikaner val hulle dadelik sy beeld aan. Hoe hy lyk, wat hy dra…. het werklik niks te doen met die manier van hoe hy dink nie en ek hou van sy manier van dink.

Louis Kriel ·

Ou Piet Gatkramp, niemand met n halwe breinsel stel belang in sy gekots nie!

Wessel ·

Kan enige iemand nou notisie vat van die man wat ‘n kopdoek dra soos ‘n ousie.
Kan mos sien wie vereenselwig hy homself mee!
Komaan wees nou regtig ernstig.

Somerset Morkel ·

Ek stem nie saam met sommige van die kommentare hierbo nie, maar ek moet se (in byvoeging tot die stukkie sielkunde boontoe) dat ek vermoed dat dit korrek is om te se dat Piet Croukamp ‘n ‘publisiteitsvraat’ is. Dit is iemand wat nie sonder publisiteit – postief of negatief – kan lewe nie en telkens weer ‘n ‘issue’ ophaal sodra hulle vorge media-‘exposure’ begin te taan. (Pik Botha is ook ‘n voorbeeld daarvan – ‘watch this space’..)

Christo Pretorius ·

Liberalisme (liberale demokrasie) se skadus kruip uit: Ons is inklusief – solank jy ons deuntjie sing. As jy nie dink soos ons dink, praat soos ons praat en doen soos ons doen nie, dal sal ons Raka-a’ la Croukamp alles bevuil.

mickey ·

die man is n pyn met sy ou swart kopdoekie ag siestog dan wil hy nog n ou vrot eier ook lewer hou liewer jou groot veraaier bek jou opinie is nie in aanvraag los eerder ons ware boeremense om uit te pluis hoe ons kan oorleef in hierdie godelose land waar ons mense daagliks uitgemoor word jou soort hoort voor n vuurpeleton elke blanke se bloed is op mense soos jy se hande

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.