Een van Suid-Afrika se bekendste komediante vind die land nie meer snaaks nie.
Pieter-Dirk Uys raak nou ernstig oor die politiek. Hy glo die land is op ‘n mespunt en daarom het hy sy eie politieke beweging begin om mense te verenig.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.
Wie gaan nou vir hom stem?