Video: Pippie se herstel is “ongelooflik”

Bobby van Jaarsveld saam met Anice en Pippie Kruger toe hy onlangs by hulle gekuier het Foto: Bobby van Jaarsveld, Twitter

Pippie Kruger, die 3-jarige brandslagoffertjie van Limpopo, is onlangs uit die rehabilitasiekliniek ontslaan.

Sy is vir twee maande lank hier behandel nadat sy Oujaarsaand erg verbrand het. Dokters staan verstom oor haar vordering. Klik hier om meer oor Pippie se storie te lees.

Intussen het die 6-jarige Juarica Small van Bloemfontein Saterdagoggend gesterf nadat sy Donderdag in hul huis verbrand het. Klik hier om dié tragiese verhaal te lees.

eNuus is elke aand om 19:00 op kykNET, DStv-kanaal 111 te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.