Video: Pippie se kuiertjie saam ma Anice

Pippie tydens haar kuiertjie by haar ma en pa. Foto: Facebook

Pippie het Saterdag vir die eerste keer ná ʼn fratsongeluk Oujaarsaand 2011 waarin sy erg verbrand het, ʼn naweek buite die hospitaal spandeer. Sy was saam haar pa, Erwin, en ma, Anice, by hul huurwoonstel in Melville, Johannesburg. Pippie het Maandagoggend teruggekeer na die Netcare-hospitaal in Auckland Park, waar sy rehabilitasie ondergaan.

Klik hier vir meer inligting oor die besoek.

Hier volg e-Nuus se hartroerende video:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.