Spoed bly ‘n groot oorsaak van padongelukke, en die Gautengse hoëspoed-eenheid vat jaagduiwels nou behoorlik vas. Verskeie oortreders het hulle al teen dié eenheid vasgeloop. Die afgelope naweek was ‘n polisiebeampte een van die vermeende spoedvrate wat vasgetrek is omdat hy glo teen 184 km/h gejaag het.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.
En intussen doen, maak en breek die taxi’s nog net wat hulle wil. Hulle is verantwoordelik vir die meeste pad sterftes in die land maar, hulle kom weg met alles. Al rede wat ek daarvoor kan sien is dat die SAPD/METRO of bang is vir hulle of hulle kry genoeg omkoop geld by die TAXI BESTUURDERS>
Dronk bestuur kan nog meer gevaarlik met spoed wees.Onpadvaardige voertuie ek sien hulle daaglik in ons dorp,hulle is al deur geroes,deure maak nie mooi toe nie geen fliker of stop ligte nie die eenheid is stukend maar ja so gaan dit maar.
Aan al die BOERE dankie vir julle opofering aan die goeie vleis gehalte.ons maar saam staan waar ons kan ons is mos TROTSE AFRIKANERS staan saam help mekaar waar ons kan dis nou of nooit nie ek het murg in my rug.