Video: Polisieman rand glo broers aan

WAARSKUWING: Die video onderaan die berig kan sensitiewe kykers ontstel

Foto: Youtube

Die radiostasie OFM het beeldmateriaal van ʼn kringtelevisiekamera beskikbaar gemaak wat wys hoe ʼn polisiebeampte ʼn gay man en sy broer in ʼn vulstasie in Bloemfontein aanval.

OFM het vroeër berig dat sers. Christoffel Neuhoff (37) in die Bloemfonteinse-landdroshof verskyn het en op borgtog van R500 vrygelaat is. Hy moet weer op 20 Maart in die hof verskyn. Volgens die berig het Neuhoff glo op 1 Maart Neil Sonnekus en sy broer Eben aangerand terwyl hulle saam met Neil se lewensmaat vir hulle kos gewag het by die kitskos-eetplek. Neil het ʼn week in die Pelonomi-hospitaal deurgebring nadat hy glo ʼn skedelfraktuur en bloeding op die brein opgedoen het. Volgens die berig is Neuhoff geïdentifiseer as die verdagte nadat die polisie beeldmateriaal van die kringtelevisiekameras nagegaan het.

Met vergunning van OFM, The Sound of Your Life by www.ofm.co.za

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

24 Kommentare

Marlene ·

Daar was duidelik ‘n gesprek en die skewe 7 het sekerlik net gekry wat hy verdien het. Mooi so Christoffel jy het jou goed gekwyt van jou taak

Joe ·

Marlene Dit was Onodig.. Sal jy daarvan hou as iemand jou somer net so n paar klappe gee ??
Dit wil vir my lyk asof Diskrimineer teenoor Gay mense.

Joe ·

Ja Henry ek reken sy sou haar eie kinders afgeskryf of gestenig het… Siestog.. kom ons bid maar vir die onkunde.

Marlene ·

Dan het ek vir hulle gese jy het sekerlik gekry waarvoor jy gevra het.

Michelle ·

sis Marlene! dis deur mense soos jy dat die land vir n bol crap gaan met julle narrow mindedness!

Marlene ·

Nee Michelle dis a.g.v. antichriste, libberaliste, humaniste, sogenaamde menseregte, sielkundige opbrengs van kinders, geen Godsdienstige morele waardes, kommuniste en die feit dat die gene in die parlement onbevoegd is om die land te regeer wat die land so in sy dinges is.

MZ ·

wat ek nie verstaan nie, is die persoon agter die til gaan maar aan met besigheid asof niks gebeur het nie? sies vir die mense wat ook daar was, en net normaal aangegaan het, asof daar nie 2 mense op die vloer le nie. watter tipe winkel laat so iets toe en gaan maar net aan asof niks gebeur het nie>?

Henry ·

Dit is nogal weird, maar dalk was mense te bang om involved te raak met so iemand.

Marlene ·

Sekerlik het die persoon agter die til ook gehoor wat aangaan en besef dat die spul wat pak gekry het daarvoor gevra het.

BERNICE ·

marlene, ek vermoed jy kort so paar klappe! jy weet duidelik nie waaroor die lewe gaan nie gay mense pleeg nie nasten by so baie sonde soos jy wat nou so lelik is nie skaam jou man!

BERNICE ·

EN NOG N DING! DIT IS GEWELD MAAK NIE SAAK OF DIT GAY! STRAIGHT! PIENK OF PERS OF SWART OF WIT IS NIE! DIT IS ABUSE EN GEWELD EN JY APPROVE DIT!!! DIT IS WAAROM SUID AFRICA SO IS DAN PRAAT MENSE VAN APPARTHEID! NEE WAT JOU HOUDING IS VERKEERD! LOS DIE GAY MENSE UIT! ATLEAST LOOP HULLE NIE IN WINKELS ROND EN RAND MENSE AAN NIE!

SIES KAN NIE GLO N VROU STEM DAT DIE REG IS NIE EK SKAAM MYSELF DOOD

Marlene ·

Bernice jy kan maar kom met ‘n paar warm klappe ek skrik jou nie maar waarsku jou beslis dat jy sleg daarvan sal af kom. Skaam jou self , maar dood want duidelik weet jy nie van reg en verkeerd nie. Wat het Jesus gedoen toe Hy by die tempel kom en Hy sien die mens het dit in ‘n markplein verander ? Hy het gegaan ‘n sweep gevleg en hulle tafels ens omgegooi. Die sogenaamde mense regte is wat S.A. so in sy dinges het. Geen morele waardes nie. Daar kom ‘n tyd wat die streep getrek word waanneer praat nie meer help nie, dan moet die roede nie gespaar word nie.

Sue ·

Skaam my vir my volk! ek het my noudiedag in n winkel geskaam vir n wit buffel! leemte in die opvoeding! dan wil hulle hulle stemme dik maak omdat hulle gekritiseer word deur swart ministers.

Joe ·

En nou is Marlene Dood still.. gedink niemand sal iets se nie.. TSK !!!

Bella ·

Marlene, ek kan nie dink jy kan se iemand verdien n klap of dan aanranding nie. Jy wat so met die Bybel inkom. Dis gewoonlik julle wat preek maar nie jul eie voorbeeld volg. Mens kan duidelik in die video sien HY stap na hulle. Nie andersom. En kom ons se hul het iets vir hom gese! Se jou Bybel nie mensmoet wegstap??? Daai polosieman het n onskuldige man oor en oor aangerand. Dit is barbaars. Hoe sal jy voel as iemand jou aanrand en iemand anders se mooi gedaan?? As Christoffel jou hero is, sal ek jou sy adres gee dat jy vir hom kan gaan kuier – die tronk.

Mev E J Otto ·

Ek weet net gay of nie gay nie Sal my moeder hart breek as iemand my kind so byloop en aanrand Sal my hart breek as enige iemand so behandel word Ons is nie diere nie! Gelukkig is hierdie een geval op kamera Dis ons probleem Ons polisie dink hul is God en het mag oor leef en beef en kan geweld gebruik Dis hul reg! En moenie vir my se nie almal nie! Ek dink almal! Ek sien geen heroes wat dit keer nie! Almal want die wat dit nie doen of meedoen kyk anderpad! Want dis hul baas of…..Korrup!

Marlene ·

Dalk sal dit beter wees as die Kroon van die skepping, dis nou die mens by die diere in die natuur leer. Nog nooit gesien dat ‘n bul ‘n ander bul dek (gay) in die natuur nie of ‘n koei ‘n ander koei dek (lesbene) nie. So kyk gerus na die diere in die natuur en leer wat reg en verkeerd is. Waar keur God in Sy Woord gay en lesbiese verhoudings goed? Gay en lesbiene is deur satan ingestel, dis heeltemal onnatuurlik en teen God se bevele wat se die man sal sy ours verlaat en die vrou aankleef. Niemand weet wat buit die winkel gese was nie , beslis was iets gese.Dit is soms swak opbrengs wat iemand gay neigings gee. Bv.Jannie kan maar mamma se grimeering aansit en hakskoene dra dis oulik. As ‘n kind stout doen en hy kry ‘n pakslae dan verdien hy dit mos. As ‘n grootmens iets fout doen of se en hy kry ‘n paar warmklappe dan verdien hy dit beslis. Om gay en lesbiese verhoudings goed te keur wys net watse onkunde daar is. GOD HAAT GAY VERHOUDINGS. God het die man en die vrou gemaak om by mekaar te wees en mekaar aante vul, nie man en man en vrou en vrou nie!

Bella ·

Marlene jy mis die HELE punt. Hierdie berig gaan nie oor gays nie dit gaan oor twee onskuldige mans wat aangerand word deur n mal man..

Marlene ·

Wie se die mans was onskuldig? As dit ‘n geval was waar iemand bv. wild en wakker mense aangeval het kan mens die uitlating maak dat daardie persoon mal is/was, maar dis nie die geval hier nie. Julle mis die punt oor waarom die mans geslaan is.

Marlene ·

Nee Bella ek was nie daar nie , maar ek gebruik iets wat jy dan sekerlik vir arguments onthalwe ‘n Navorsingsverslag kan noem. Jy kyk na die hipotese en bepaal dan die rigting van jou ondersoek. Jy samel inligting in en stel dan ‘n teorie saam en doen waarneming. Kyk na die resultate en maak dan ‘n gevolgtrekking. m.a.w. stel ondersoek in en kom tot ‘n logiese verduideliking vir die optrede.

Lelanie ·

Hierdie Christoffel vent gaan populêr wees in die tronk…. ‘n Polisiman en ‘n “gay basher”. MARLENE – Ek bid dat die haat wat satan in jou hart geplaas het gevul word met die liefde van die Here! SIES!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.