Video: Politieke analis Dirk Kotzé oor Julius Malema

Julius Malema

Wat moet Suid-Afrikaners maak van Julius Malema se optrede tydens die mynstakings?

Dít is die vraag wat eNuus aan hul ateljeegas, politieke analis, Dirk Kotzé van Unisa, gestel het. Kyk eNuus elke aan om 19:00 op kykNET, kanaal 111.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae