Ondanks die talle slae wat die Suid-Afrikaanse ekonomie onlangs gekry het, vaar die aandelebeurs steeds goed.
Die JSE se indeks van alle aandele het verlede week ‘n paar keer op ‘n nuwe rekordvlak gesluit.
‘n Beleggingstrateeg sê om uit die rooi te bly, sal die regering meer aandag móét gee aan die wêreld se persepie van toenemende politieke onstabiliteite in die land.
Die beeldmateriaal is deur eNuus op YouTube gelaai. eNuus word elke aand om 19:00 op DStv, kanaal 144 uitgesaai.