Video: Pretorianer is nuwe Mej. SA

Melinda Bam is die nuwe Mej. SA

Die 22-jarige Melinda Bam is Sondagaand tydens ʼn glansgeleentheid in Sun City as die nuwe Mej. SA gekroon.

Bam studeer tans B.Com-bemarking aan die Universiteit van Pretoria nadat sy in 2007 gematrikuleer het. Die eerste prinses is Remona Moodley terwyl Thuli Sangweni as die tweede prinses aangewys is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Stephanie Gernandt ·

Sy is baie mooi, Bly `n wit Afrikaanse meisie wen vr `n slaggie!

Stephanie Gernandt ·

Sy is baie mooi, Bly `n wit Afrikaanse meisie wen vr `n slaggie!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.